Hoe kan ons u help?

Bayer Boervrou van die Jaar

E-pos: cora.vanniekerk@bayer.com

Hoe kan ons u help?

Bayer Boervrou van die Jaar 2026

INSKRYWINGSVORM – Boer se vrou

(Neem asseblief kennis: Geen Bayer-personeel of Bayer-familielede mag aan hierdie kompetisie deelneem nie.)

Voltooi asseblief die inskrywingsvorm hier:

Onderneem

Geen lêer gekies nieAanvaarde lêertipes: jpg, jpeg, jpe, gif, png, bmp, tiff, tif. Maks. lêergrootte: 3 MB

Neem asseblief kennis: Geen Bayer-personeel of Bayer-familielede mag deelneem aan hierdie kompetisie nie. Slegs eggenote van boere wat met Bayer-gewasbeskermingsprodukte of DEKALB®-saad boer, mag inskryf.

Vir beide kategorieë word die kandidaat beoordeel aan die hand van twee komponente:

Betrokkendheid by boerdery = 60%
Gemeenskapsbetrokkenheid = 40%

Kriteria vir beoordeling:

Betrokkenheid by boerdery (60%)

Onder hierdie afdeling word daar gefokus op die rol van die boervrou in die boerdery, hetsy deur haar fisiese betrokkenheid (bv. die hantering van sekere aspekte van die boerdery soos die finansies) of deur haar emosionele ondersteuning aan haar man.

Voltooi asb die volgende vrae:

Gemeenskap (40%)

(Met hierdie faset van die kompetisie word daar gefokus op die kandidaat se betrokkenheid by die breër gemeenskap, hetsy by ’n skool, ’n voedingskema, by die kerk of by enige ander liefdadigheidsorganisasie.)

Voltooi asb die volgende vrae:

(Hier het jy die geleentheid om te motiveer waarom jy of die kandidaat wat jy nomineer hierdie toekenning moet ontvang):

Watter pryse is op die spel?

Twee wenners sal aangewys word. Die wenner in die kategorie Vroueboer van die Jaar, sal wegstap met Bayer/DEKALB®-produkte ter waarde van R20 000 terwyl die wenner in die kategorie vir die Vrou van ’n Boer, R20 000 sal wen wat aan ’n liefdadigheidsorganisasie van haar keuse geskenk kan word.

Wanneer sal die wenners aangekondig word?

Die wenners sal tydens ’n spesiale geleentheid in Oktober 2026 aangekondig word.

Hou hierdie spasie dop! Meer inligting rakende die prysuitdeling sal in ’n later stadium gekommunikeer word.