Indien u enige probleme ondervind, moet asseblief nie huiwer om ons hieronder te kontak nie
Hoe kan ons u help?
In die onwaarskynlike geval dat jy enige probleme ondervind of selfs net addisionele inligting of advies benodig, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak op die kanale wat verskaf is nie.
Ons sal poog om jou so gou moontlik by te staan.
Bayer Boervrou van die Jaar
E-pos: cora.vanniekerk@bayer.com
Stuur vir ons ‘n boodskap
Watter pryse is op die spel?
Twee wenners sal aangewys word. Die wenner in die kategorie Vroueboer van die Jaar, sal wegstap met Bayer/DEKALB®-produkte ter waarde van R20 000 terwyl die wenner in die kategorie vir die Vrou van ’n Boer, R20 000 sal wen wat aan ’n liefdadigheidsorganisasie van haar keuse geskenk kan word.
Wanneer sal die wenners aangekondig word?
Die wenners sal tydens ’n spesiale geleentheid in Oktober 2026 aangekondig word.
Hou hierdie spasie dop! Meer inligting rakende die prysuitdeling sal in ’n later stadium gekommunikeer word.